Stellenbosch 2019

Early morning in Stellenbosch

Wednesday 6 March 2019

This slideshow requires JavaScript.

Stellenbosch Shul

This slideshow requires JavaScript.

 

https://kehilalinks.jewishgen.org/stellenbosch/Home.html

https://kehilalinks.jewishgen.org/stellenbosch/Shabbat.html

Meeting Daniella Van Niekerk

Translated the Partisans’ Song into Afrikaans & presented her project on the Jewish wedding ceremony to her ed  last year.

Highlight Photos

This slideshow requires JavaScript.

Who We Are

THe Partisans’ Song In AFRIKAANS
Translated by Daniella Van Niekerk
STELLENBOSCH UNIVERSITY, SOUTH AFRICA 

 

Moet nooit sêdaar wag net dood vir jou nie,

alhoewel loodswaar hemele die blou lug mag versteek,

want die uur waarna ons gehunker het, is naby;

die aarde sal bewe onder ons tree – ons is hier!

 

Van die land van palmbome, tot die vêrre land van sneeu,

sal ons kom met ons pyniging en geween,

en oral waar ons bloed in die aarde ingesyfer het,

sal ons dapperheid, ons krag, uitbloei!

 

Ons sal die môreson hê om ons dag te laat gloei,

en al ons gisters sal verdwyn saam met ons vyande.

En indien dit nog lank is voor die son weer verskyn,

laat hierdie lied soos ‘n sein voortklink deur die jare.

 

Hierdie lied is geskryf in bloed, nie lood nie.

Dit is nie ‘n lied wat somervoëls oorhoofs sing nie.

Dit was ‘n volk ter midde van brandende versperrings,

wat die lied van ons gesing het met pistole en grenate.

 

Moet nooit sêdaar wag net dood vir jou nie,

alhoewel loodswaar hemele die blou lug mag versteek,

want die uur waarna ons gehunker het, is naby;

die aarde sal bewe onder ons tree – ons is hier!

Daniella’s Tour of Stellenbosch University

The Botanical Gardens

Daniella Van Niekerk
Jewish Wedding Class – March 2018

Using resources from Eli Rabinowitz

Enacting Breaking the Glass

Comments by students

Daniella-Comments-1

Daniella-Comments-2

Daniella-Comments-3a

Daniella-Comments-3b

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back